Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Friday, December 24, 2010
Happy Birthday Bianca!
Ons Poppelops is 2 jaar oud!!! Baie geluk Bianca met jou verjaardag. Al is jy vandag groot nooi van 2 jaar, jy sal altyd onse kleine pops bly.
Ons het vir Bianca 'n klein partytjie gegee en sy het dit geniet. Ballonne, sweeties, koek en persente saam met maatjies is nou net die regte manier om jou verjaardag te geniet!
Alles lyk pragtig en perfek, enigste ding wat kort is ekke! ;o)Ai jong, my hart trek met 'n punt! Bianca nella baaaaie lief vir jou! xxxxx
ReplyDelete