Tuesday, February 1, 2011

Kitskos, kits koekies...kits alles

Hhmmmm, hulle maak seker dat die koekie resep nie sal flop nie!  Al wat jy doen is om 'n stukkie af te sny - op die bakplaat te sit en in die oond....en siedaar...tuis gebakte koekies!

Lyk nogals na 'n rol polonie....




So maklik en in 'n japtrap - selfs Bianca het hand bygesit!

1 comment:

  1. Njam njam, moenie vir Nella vergeet as jul so smul nie. PS: moenie worry nie, more is jou bakplate saam met trek by jou dan kan jy op 'n bakplaat koekies bak.... ;o)xxxxxxxxxxxxxxxx

    ReplyDelete