Ek was nog besig met skottelgoed was toe word daar sommer hand bygesit maar kort voor lank moes ek maar die aftog blaas en spasie maak want die twee karnallies besluit toe mos dit is hope pret om skottelgoed te was...of was dit eerder om net met die water te kon speel sonder dat daar geraas word...??? Hhhhmmm....ek sien hulle werk met 'n plan hier.....
Hul kan al nella se skottelgoed kom was en ek belowe daar sal niks se gerasery wees oor water wat so lekker in gespeel word/gemors word nie! Ag my jinne, maar hul is te oulike!!xxxx
ReplyDelete