So rukkie terug het ons die coastal walk vanaf Lighthouse tot by Shelly Beach gaan stap. Dit is omtrent so 2.7km se stappie. Heerlike vars lug, met mooi natuurskoon, en hoe gelukkig kon ons toe ook wees om walvisse te sien! Was bietjie moeilik om hul afgeneem te kry maar was nogsteeds 'n heerlike ondervinding om hulle te sien!
Lighthouse Beach
Wilde Tamaties...
Van die mooi plantegroei wat ons gesien het.
 |
'n Kookaburra wat mooi gesit het vir 'n foto |
Wooooow!! Kyk jul kiekies alyd moois, maar sjooooewieeee, hierdie is net fantasties!!! Nella xx
ReplyDelete