4 Oliviere
Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Monday, August 1, 2011
Pizza Pizza...lekker Pizza!
Saterdagaand het ons Pizza gemaak! Die kinders het dit baie geniet om self hulle eie "toppings" op te sit.
Na die pizza klaar gelaai is, het hulle soos apies voor die oond gaan sit en wag dat die pizza moet klaar bak.
Die pizza het baie lekker uitgekom en die gesins aktiwiteit van pizza maak was groot pret!
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment