Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Friday, July 20, 2012
Ruan Little Ninja grading
Ruan het sy karate grading gehad en het van wit belt na die volgende - geel met wit streep gegradeer! Ons is baie trots op hom. Hy geniet sy karate baie en wil net weet wanneer kan hy dan nou die volgende belt kry!
No comments:
Post a Comment