Nou ja, ons het so baie koek en lekkergoed gepeusel met Bianca se verjaardag, dat dit skoon genoeg was om sommer ook my Pa se verjaardag te vier - hy verjaar die 23 ste Desember.
Ons het heerlik vis gebraai vandag - natuurlik nou nie vir my Pa wat nie vis eet nie - hy het 'n heerlike stuk steak gekry.
No comments:
Post a Comment