Bianca is somtyds 'n regte egte ou meisiekind - wat versot is op mooi klere, juwele, grimering....en bring jy dan 'n kamera in die prentjie - wat kry jy - 'n heerlike modesessie! Hier is 'n paar fotos wat ek van Bianca geneem het met een van ons modesessies!
No comments:
Post a Comment