Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Sunday, May 19, 2013
Lekker buite speel
Die kinders het heerlik buite in die tuin gespeel - al het daar 'n koue windjie gewaai - maar 'n kind steur hom mos nie aan koue nie - solank daar net lekker gespeel kan word!
No comments:
Post a Comment