Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Monday, July 15, 2013
Ons naaste parkie
Ons het so bietjie ons naaste parkie besoek vir 'n lekker speel. Daar is ook 'n skatepark waar Ruan so bietjie rondgery het met sy skooter.
Verder het die twee Olivier apies heerlik in die parkie gespeel. Die parkie het heelwat te bied vir die kinders om in te speel - van 'n kleiner gedeelte vir jonger kinders en dan die klim en klouter monkey bars vir die groter kinders.
No comments:
Post a Comment