So tussendeur die huise kyk het ons gou die kinders na 'n parkie toe geneem vir bietjie speel. Die kinders was vreeslik geduldig om die heeltyd so in die motor te sit en rond te ry opsoek na 'n huis.
Hulle het die parkie vreeslik geniet en omtrent rondgehardloop.
 |
Etienne vir ons 'n heerlike koffie gaan kry |
 |
Uitsig vanaf die parkie na Perth City |
 |
Harrrr matey! |
Sie Sie, maar onse poppie kan darem soos 'n regte mode poppie pose! Te cute!xx
ReplyDelete