Life is either a daring adventure or nothing.

Saturday, February 23, 2013

River Cruise 30/12/2012

Haai julle - hoe onvergeeflik van my!  Kan jul glo dat ek 'n dag oorgeslaan het en skoon vergeet het om van die dag te blog!  Wat kan ek sê om as verskoning te dien...die ouderdom haal my in????

Ons het die 30ste Desember vir 'n River Cruise met Port Venture (http://www.portventure.com.au/  gegaan. Was heerlik gewees en ons het goeie sitplekke ook gekry vir die rit.  'n Mens gaan aan boord van die boot in die hawe by Port Macquarie en dan neem die river cruise so om en by 2 ure. 

Dit was 'n bietjie bewolk en winderig maar met die spoed wat die boot vaar het die wind geensins gepla.




Toe word die kinders honger - gelukkig was daar worsbroodjies wat jy kon kry aan boord.





Die kinders geniet die tydjie saam Oupa & Ouma



Daarsy, cheers!!!



Die catamaran mat waar jy kan gaan splash







No comments:

Post a Comment