Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, August 5, 2013

Jump jump jump

Ruan wou nog altyd hierdie bungy trampoline ding doen.  Moet sê dit lyk na vet pret. Die een Saterdag het ons bietjie gaan rondloop by 'n winkel kompleks waar daar toe van hierdie bungy trampoline goed opgestel is.

Dadelik het Ruan begin glimlag en omtrent omgeval soos hy hom weer verkyk daaraan.  Nou ja toe, daar besluit ons hy kan gerus dit 'n kans gee.  Erg opgewonde het hy in die ry gaan staan.  Hy het dit omtrent geniet en kan seker nie wag vir sy volgende keer nie!


 



No comments:

Post a Comment