Klaar gespeel en lekker koffie gedrink by die shopping mall is ons deur na Kelly Tarltons (
http://kellytarltons.co.nz/) - Antarctic Encounter and Underwater World.
Ek het nou lanklaas so interaktiewe akwarium gesien. Daar is soveel te sien en te leer, veral vir kinders. Dit is baie goed uitgelê - vanaf die trokkie waarop jy klim om na die pikkewyne te gaan kyk tot die "conveyor belt" vervoerband onderdeur die deursigtige tonnels.
 |
Van die mooi plakkate wat orals te sien is |
<><> <> >>>>>
>> | <><> <> >>>>>>
Sharks! |
No comments:
Post a Comment