Dit was 'n heerlike aand se kamp met baie mooi natuurskoon en ons is beloon met die mooiste sonsondergang en ook 'n sonsopkoms die volgende oggend!
![]() |
Ons Campervan links - die groot ene! |
![]() |
Follow the leader! |
![]() |
Mauri ora! Kia ora! (Cheers/Good health) |
![]() |
Dis hoe ons bad in 'n Campervan! |
Die pragtige sonsopkoms die volgende oggend!
![]() |
'n Bierdoppie wat ons opgetel het - seker World Cup marketing? |
![]() |
Apies het wakker geword! |
![]() |
Ontbyt met sonsopkoms! |
No comments:
Post a Comment