Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, February 1, 2011

Biltong Biltong Biltong

Ja, hoe sê hulle...jy kan die bobbejaan uit die bos haal maar nie die bos uit die bobbejaan uit nie!!!  So is dit ook maar met ons en ons Suid-Afrikaanse tradisies en peuselhappies!  Ons maak sommer ons eie biltong hier down under....boer maak 'n plan, of hoe!?

Etienne het 'n paar stukke vleis gaan kry met speserye... en met die Biltong King se hulp... smul smul 'n paar dae later aan so 'n stukkie biltong.





1 comment:

  1. Jy sien!!! dis hoe dit gedoen word!! lekker smul.....groete....Jo-Ann

    ReplyDelete