Life is either a daring adventure or nothing.

Thursday, April 5, 2012

Sydney kuier naweek van 24 Maart

Ons het vir die naweek bietjie in Sydney by die Jordane gaan kuier.  Die kinders was omtrent opgewonde om hul maatjie Micah weer te sien!

Etienne en Hein het die rugby gaan kyk.  Ek en Jolene het die kinders bietjie parkie toe geneem en die res van die middag en aand heerlik gespeel voor die kinders almal op 'n streep omgedop het!








Ruan en Micah koop roomys by Bianca se shop.





On your marks, get set, GO!!!!



Ek en die kinders hardloop resies...  Ruan het bly wen!




Die kinders vermaak ons bietjie met dans!




No comments:

Post a Comment