Inside Coney Island....
![]() |
| Inside the mirror-maze |
Vandaar het ons uitbeweeg na die kiddies rides.
Een van "old time favourites" - die break dancer! Ek en Ruan het hierop gegaan en het omtrent geboogie!!! Dit was vet pret, en na hierdie rit, het ek gewens ons kon weer gaan!
![]() |
| Jolene & Micah |
Uitgeputte kinders....check
Een heerlike uitstappie...check
Baie fotos vir goeie memories....PRICELESS!!!


























No comments:
Post a Comment