LUNA PARK!
Ons het die kinders bietjie Luna Park toe geneem en was dit nou 'n heerlike uitstappie! Jy betaal 'n ingangsfooi en dan kan jy op al die rides ry en vir hoeveel keer jy ook al wil. Daar is verskeie rides vir verskeie ouderdomme. Die kinders het 'n fantasties tyd gehad. Ons het die trein ingeneem stad toe, by Luna Park gekuier en toe met die ferry oor na die Circular Quay toe vanwaar ons weer die trein terug geneem het. Die kinders het sommer oppad terug op die trein aan die slaap geraak!
Op die ferris-wheel!
Sydney Opera house vanuit die lug gesien |
Micah |
Die 3 Jordane |
Etienne en Ruan gaan op die wild mouse! Was omtrent 'n wilde muis rit! Arme Ruan het vir 'n oomblik daar 'n panic gestrike maar het darem na die tyd oorgeborrel van hoe fun dit was.
Daar gaan die 2 manne! |
Het gou iets gekry om te eet.
Sulke baie lekker dinge en rides maak 'n kind honger jong!
No comments:
Post a Comment