Hierdie 3 fotos het ek geneem voor ons huis oorkant die pad voor die oop veld.
Ons het bietjie dorp toe geloop en langs die voetpad oppad dorp toe is daar 'n ou treinspoor - of sal ek sĂȘ 'n stuk van ou treinspoor. Wel, gewapen met my kamera het ek die tweetjies - Ruan en Bianca - eers bietjie laat pose vir fotos.
Sunday, May 19, 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment