Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, September 10, 2013

Lief vir jou Pappa - Vadersdag in die Olivier huis

Sjoe was dit omtrent 'n gedoente in hierdie huis om alles stil stil te hou vir Pappa se Vadersdag persente!  Die kinders het saam saam aan persent gewerk hier by die huis asook hul afsonderlike Vadersdag persente wat hul by die skool gemaak het.

Ons het vir Dadda koffie in die bed gegee en toe is dit persente oopmaak.  Dit is lekker om Dadda te bederf!

Na die persente en lui lekker oggend in die bed het ons ontbyt gemaak.  Later die dag het ons na 'n park gegaan waar daar 'n T-Ball dag was.  Ruan het so bietjie balle geslaan en ons het gesit en kyk na ander baseball games.



Close your eyes Dad!






















1 comment:

  1. sorry boeta, maar jy lyk so bietjie die mees oeste v d 3 so vroeg in die oggend heehee! Ek kan nie via foon comments los nie anders het jy dit al laaaankal gehoor heehee!!

    ReplyDelete