Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, September 10, 2013

Coogee Beach

Na die winter en reën is so 'n sonnige dag darem heerlik.  Ons het behoorlik die dag benut en net soos ons van hou - in ons swemklere gespring en strand toe gegaan.  Etienne het sy visstok gepak en so bietjie van die jetty af vis gevang terwyl die kinders heerlik in die sand baljaar het.






Ons het vir Etienne gaan hallo sê op die jetty - Bianca was maar baie skrikkerig vir die pelikaan en het wye draaie om die groot voël geloop!

















No comments:

Post a Comment