Beide Bianca se Kindergarten en Ruan se skool het Vadersdag gevier deur die Vaders uit te nooi om saam met die kind tyd by hul klaskamers te spandeer.
Bianca het Etienne saam na haar klas geneem om saam speletjies te speel die Woensdag aand en Ruan hulle het 'n spesiale Vadersdag ontbyt saam met die Pa's gehad die Vrydagoggend. Hulle het 'n sausage sizzle gehad.
Die twee kinders was vreeslik opgewonde en in hulle noppies om hul Pa saam te neem na hul afsonderlike klaskamers toe.
Tuesday, September 10, 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment