Ek het vir ons heerlike koffie gaan koop en vir die kinders elkeen 'n koekie waaraan hulle eers gesit en smul het.
Dolfyne speel in die water |
Ek het nou weer so biejtie in vervoering geraak met die mooi sonsondergang...
Die uitsig van die jetty af is wonderlik - om die bote so in die hawe te sien met die dat dit begin skemer raak...ai, dit bly 'n mooi gesig! Ag en heerlik toe die dolfyne sommer hier reg voor ons begin baljaar in die rustige water. Die dolfyne was bietjie vinnig om 'n mooi foto geneem te kon kry, maar ek het darem 'n video clip gekry!
Lyk my die dolfyne en walvisse hou net v die 'locals', baie sku om vir nella hello te sĂȘ! heehee xxxxx
ReplyDelete