So is dit ook toe nou so dat Ruan so rukkie terug sy eerste surf les van sy pa afgekry het! Die mannetjie het darem gelyk asof hy dit geniet het. En so sal ons hopelik later in die jaar wanneer die winter vertrek het, vir hom sal surf lesse kry by die surf skool.
Hier kry Ruan bietjie "pointers" by Etienne....
Lyk my die "pointers" het gehelp!
No comments:
Post a Comment