Life is either a daring adventure or nothing.

Friday, July 20, 2012

Skatepark!

Ons het vir Ruan 'n nuwe scooter gekoop - 'n bietjie groter ene as wat hy gehad het - sy ou ene was nog met twee wiele voor en een wiel agter - die nuwe ene is een met net een wiel voor en agter.

Jong, die mannetjie maak ons mal - wil net elke dag skatepark toe gaan!!  Etienne neem die kinders toe bietjie skatepark toe terwyl ek so bietjie rustig by die huis bly!

Port Macquarie se skatepark is baie gewild en gewoonlik baie besig, so jy moet maar sorg dat jy vroeg daar is.  Die skatepark is baie lekker geleĆ« - langs die wandelpad by Town beach.












Ruan het dit baie geniet en gou gou meer selfvertroue gekry met sy nuwe scooter.




Pops het ook nie op haar laat wag nie!






No comments:

Post a Comment