Life is either a daring adventure or nothing.

Wednesday, November 7, 2012

Micah kuier by ons

Die kinders was vreeslik opgewonde want Micah kom vir 'n paar dae by ons kuier terwyl Hein & Jolene bietjie die pad Brisbane toe vat.

Die kinders speel baie lekker saam maar om hulle so bietjie besig te hou het ek hulle lekker "entertain" - van shirt dyeing, strawberry farm toe, koekies maak en gooi 'n goeie dosis speel daarby en wat kry jy...uitgeputte kinders wat heerlik gaan slaap in die aand!



 
 
BEST FRIENDS!!!




Art & Craft time....

Die kinders het die hemp dye aktiwiteit baie geniet, en kon nie wag dat die hempde moes droog raak nadat ek dit gewas het nie!






Bietjie tyd vir asem skep en roomys eet....



Strawberries!!!!  Die kinders was baie opgewonde om na die Strawberry Farm toe te gaan waar hulle self die strawberries kon pluk.








 







Marie beskuitjies versier...was maar 'n morsige besigheid...maar lekker!!






1 comment:

  1. Baie oulik nig!! Maar waar is die foties van die hemde wat hule gedye het!?? Daai aarbei plaas ding lyk lekker - die kinders geniet dit ook terdee as ons hier in die somer gaan, maar ek sal jou se, ek is Baie impressed met die manier wat hulle dit daar groei!! Kan definitief die mense hier ietsie leer!!
    Cheers

    ReplyDelete