Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, December 13, 2010

Ons local park

Hier is net so paar fotos om te wys hoe lyk dit by ons local park.... (en so 'n paar van die kids)

Baylis St - Hoofstraat
 
Dis hoe hier 'n voetoorgang aangedui word
















1 comment:

  1. Kan sien dis daar SOMER net soos by ons! Die foto's is pragtig en dis lekker om te sien hoe gou die kinders aanpas. Daai hartjie-pan gaan jy nog vir baie ander okkasies gebruik, Bernadette! (Valentine's Day en sommer net om iets in te laat stol!) En as jy dit in die toekoms gebruik, sal jy goeie memories koester ...! Hoop julle almal is o.k. so tussen al die baie water en vloede.
    Dalene

    ReplyDelete