Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, May 22, 2012

Sydney by ferry and at night!

Ons het sommer die ferry ingeneem Sydney Circular Quay toe.  Die Ferry het 'n draai gaan maak in Darling Harbour en toe onderdeur Harbour Bridge verby Sydney Opera House.  Daarvandaan het ons so bietjie rondgeloop en toe die pad terug geneem hotel toe.

Darling Harbour






























En toe is dit tyd - die volgende oggend - om Anel lughawe toe te neem.  Dankie Anel vir jou kuiertjie, al was dit kort!  Ek reken, volgende keer is dit ons beurt vir 'n kuier nê!!




No comments:

Post a Comment