Life is either a daring adventure or nothing.

Saturday, October 22, 2011

Wagga Miniatuur Trein & Dieretuin

Sondag 16 Oktober 2011 het ons die kinders weer bietjie geneem om op die miniatuur trein by die Botaniese tuin te ry.  Nou ja, ons grootmense het dit net so geniet.











Daarna is ons bietjie dieretuin toe om vir die diere kos te gee....altyd 'n wenner met ons twee woelwaters!



Ruan & Daddy het gou kos gaan koop om vir die diere te gee.



 
Hierts, wat maak jy?!








Die 3 Lamas so in 'n ry wat almal in dieselfde rigting kyk was vir my nogals snaak.



 

No comments:

Post a Comment