En toe kom die tyd vir Etienne ook om te gaan vir sy Australiaanse lisensie! Na bietjie gestres en geoefen vir die hele affêre, het hy gister (13 Oktober 2011) gegaan vir sy bestuurstoets.
En vandag is hy ook 'n volwaardige Aussie bestuurder!
Friday, October 14, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment