Die eerste week van haar kuier was maar 'n besige een met die meeste van ons energie en tyd wat in Ruan se verjaardag beplanning ingegaan het.
Hier is so paar fotos van Anel se eerste week hier.
Bank wat op strand uitgespoel het! |
Hier vis die Oliviere vir wit mossels |
Lekker pedi...sommer verniet! |
Op ons "local" - Flynn's Beach
Etienne maak vir ons 'n heerlike pot.
Etienne oefen sy ballon toertjies vir Ruan se verjaardag partytjie.
No comments:
Post a Comment