Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, May 22, 2012

Sydney!

Ons neem Anel deur Sydney toe voor sy haar vlug terug neem S.A toe.  Dit was nou haar derde kuiertjie hier by ons in Australië, en nou kan sy darem sê sy het meer van Sydney gesien as net die lughawe!

Ons het sommer in 'n hotel oorgeslaap en so dapper stapper Sydney verken - selfs vir ons 4Oliviere was van dit 'n eerste in Sydney - soos die beroemde (of is dit berugte?) Bondi Beach en selfs Sydney Opera House en Harbour Bridge in die donker!





Hier is so bietjie fotos van hoe dit daar by Bondi Beach lyk.  Ons het vroeg deur gery soontoe - Etienne het sy "upgrade" op surfboards gedoen en natuurlik moes hy die nuwe surfboard sommer daar in Bondi Beach gaan uit toets - ten spyte daarvan dat dit nou juis nie die warmste weer was nie!


















No comments:

Post a Comment