And all things nice
That's what little (and grown-up) girls are made of!!!
Wel, dit verduidelik alles....ook hoekom ons vrouens ons daaglikse sjokolade of twee nodig het! Hier in Wagga is 'n Chocolatier shop waar ons omtrent elke dag ons "kick" gaan kry het! En ek is amper 100% seker ek kan sĂȘ dat die plek Anel se gunsteling was in Wagga!
Die plek maak die lekkerste hot chocolates - waar jy dan gewoonlik of 'n "chocolate shot" of 'n chocolate by kry! Van gewone hot chocolate tot wit en donder chocolate gemeng - tot peppermint en chilli gegeurde chocolate!
Anel se hot chocolate met 'n chocolate shot by |
My hot chocolate met 'n chocolate by |
En wat nog oulik was - hulle het "babychino's" vir die kinders wat saam met 'n marshmallow bedien word...te ougat!
Hot chocolate for a little lady.... |
En natuurlik sal ek nou nooit weer daar kan verby loop sonder om aan Anel te dink nie!!!
Tjoklit bek soentjies |
No comments:
Post a Comment