Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, May 10, 2011

Terug na Wagga Wagga

Die Woensdag het ons weer die pad na Wagga toe gevat aangesien Etienne die Donderdag weer by die werk moes wees.

Ons het rustig terug gery en by Wagga aangekom het ons net eers afgepak en soos ek tevore gesĂȘ het, is die klomp kase toe mos uit gepluk en die Port oopgemaak en toe het ons lekker gecheese & wine!

Net bly ons gaan Wagga toe en nie Burrumbuttock toe nie (al is Wagga verder)!!!!






Nog 'n Olivier'tjie wat kaas verslind!


Twee karnallies baljaar in Nella se bed

No comments:

Post a Comment