Ons het toe kospakkies gekoop om die diere in die zoo te voer! Anel en Bianca het veral geniet om die kangaroos kos te gee.
Ons was baie gelukkig om die mamma met haar baba so van naby te kon sien! |
Ruan het weer vooruit gehardloop en vasgehaak by die donkies! Toe ons daar kom, kon ons sien hoekom hy ons so geroep het om te kom kyk! Daar was 'n vulletjie - ek dink dit is wat 'n baba donkie genoem word?
No comments:
Post a Comment