Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Life is either a daring adventure or nothing.
Monday, November 8, 2010
Aai tog Provence!!!
Laas naweek het ons almal bietjie by die ander Oliviere gaan kuier om ons ondersteuning vir WP te wys. Dit het nou wel nie gehelp nie, maar ons het darem lekker gekuier.
Almal is uitgevat vir die okasie!
Pa en seun koel so bietjie af...
Dis oorlog die!!
Tog te fancy!!!
Boet en Sus...
Miskien volgende jaar WP. "Die Currie cup kom weer..."
Hi julle almal! Het die epos nounet gekry en 1ste keer dat ek "blog" sien - (1ste keer dat ooit dat ek op 'n "blog" ingaan - dis totaal nuut vir my en ek weet glad nie hoe dit werk. Anel jy sal moet tutor speel, jong! Dis mos nou oulik - 'n dagboek/joernaal in de kleine! Dit sal so baie beteken vir die familie by die huis om die verlange laat krimp(al is dit darem die BESTE om aan die vleisies te vat en fisies mekaar te sien!)Dis so 'n mooi famiiefoto van julle met die rugbyklere! Sien al hoe oe en a en rave Ruan en Bianca eendag oor hule oupa en ouma. Ons wens julle als van die beste toe vir julle toekoms, en veral vir julle kinders. Het gister baie aan jou gedink met jou verjaarsdag Ettienne - jou nr. is nie op my selfoon nie, en ek sien jy is nie aktief op internet nie - het sommer vir maRonel geluk gesê. NOu is ek bly ek sien hier is sommer 'n kontaknr wat ek nou dadelik gaan stoor vir toekomstige gebruik. Baie liefde Dalene
Go Provence!!!
ReplyDeleteHi julle almal!
ReplyDeleteHet die epos nounet gekry en 1ste keer dat ek "blog" sien - (1ste keer dat ooit dat ek op 'n "blog" ingaan - dis totaal nuut vir my en ek weet glad nie hoe dit werk. Anel jy sal moet tutor speel, jong! Dis mos nou oulik - 'n dagboek/joernaal in de kleine! Dit sal so baie beteken vir die familie by die huis om die verlange laat krimp(al is dit darem die BESTE om aan die vleisies te vat en fisies mekaar te sien!)Dis so 'n mooi famiiefoto van julle met die rugbyklere! Sien al hoe oe en a en rave Ruan en Bianca eendag oor hule oupa en ouma. Ons wens julle als van die beste toe vir julle toekoms, en veral vir julle kinders. Het gister baie aan jou gedink met jou verjaarsdag Ettienne - jou nr. is nie op my selfoon nie, en ek sien jy is nie aktief op internet nie - het sommer vir maRonel geluk gesê. NOu is ek bly ek sien hier is sommer 'n kontaknr wat ek nou dadelik gaan stoor vir toekomstige gebruik.
Baie liefde
Dalene