Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, November 8, 2010

Hoekom die blog?

Vir diegene wat dalk nog nie gehoor het nie - ons klein gesinnetjie gaan binnekort bydra tot die statistiek van mense wat hul tassies pak na Australië.  As alles reg verloop behoort ons begin Desember 2010 daar te wees.  Ons sal later die hele proses met tyd skedule beter verduidelik.  So daar is dit nou.

Met hierdie blog wil ons graag ons doen en late met vriende en familie deel. Soos die titel sê - gedagtes, foto's, ditjies en datjies. Ons hoop dit laat diegene wat na aan ons was in Suid-Afrika darem so 'n bietjie nader voel wanneer ons Oz toe trek.

1 comment:

  1. Dit is nogal HEEL hartseer om te besef dat jul wragtag!! weg is......
    Ons gun jul dit, as ek die geleentheid kry pak ek ook op!!
    Met iemand dai kant, meskien kan jul info gee in die lyn wat Eric is, daar is n groot aanvraag vir dit, net om die regte konneksies te kry!!

    Moi Bly!!
    Jo-Ann

    ReplyDelete