Pa en Seun het hulle fietse gevat en so bietjie gaan rondry....en so ook bietjie tyd saam spandeer. Hulle het dit behoorlik geniet - al was Ruan so bietjie moeg na die lang rit....kyk, hy sal sy ma ore aansit as ek ook moes ry jong!!! Trots op jou Ruan!
Ek en Bianca het ook gaan stap - ek het haar gestoot op haar fiets en sy het dit baie geniet. Ons het nou wel nie so vêr gery soos die manne nie maar ons het ons stappie ook geniet, dankie!!!
No comments:
Post a Comment