Life is either a daring adventure or nothing.

Thursday, March 31, 2011

Swim & Survive

Ons nader die einde van Ruan se swemlesse hierdie termyn.  Hy geniet dit vreeslik en vorder baie goed.  Hulle het al hulle sertifikate vir hierdie termyn gekry...en Ruan was alte trots!

Geluk Gogga-bom en volgende termyn gaan net so baie pret wees!

1 comment:

  1. Baaaie geluk Ruan!! Nella is so trots op jou, jy is so 'n groot seun! (Mamma, wat van 'n roomys vir Ruan van Nella af?...)xxxxxx

    ReplyDelete