Life is either a daring adventure or nothing.

Wednesday, March 30, 2011

Heeha...Howdy Cowboy! ...(Part 2)

Die kinders het die perde en bulle ook baie geniet en het lekker gespeel in die grond!  Ons het nogals goeie "front row" seats gehad, so kon al die aksie mooi ervaar - behalwe nou vir die "fencing" wat so bietjie in die pad was.
  


ONTHOU OM GENOEG DATA BESKIKBAAR TE Hê VOOR VIDEO CLIPS GEKYK WORD!!!

Al die Cowboys was nou nie so gelukkig nie en was daar die een of twee wat die volgende dag maar 'n bietjie seer sou hê....  Soos die een ou wat se arm vasgehaak het en die ander een wat onder die perd se pote beland het...



Die Oliviere het regtig hierdie uitstappie geniet!

No comments:

Post a Comment