Life is either a daring adventure or nothing.

Thursday, March 31, 2011

Olivier Fishing Trip.....(Part 2)

Ruan se eerste vis.....hoora!  Was die meneertjie darem trots op sy vis wat hy gevang het....voordat Daddy 'n vis kon vang!  Hy het so uitgesien na die visvang trippie dat sy opgewondheid beloon is deur 'n vis te vang!


 Snack Time!!!



Bianca gee hier nuwe betekenis aan "beach bum"


  
ONTHOU OM VIDEO CLIPS TE KYK GEBRUIK DATA....MAAK SEKER JULLE HET GENOEG DATA VOOR JUL DIE VIDEO CLIPS KYK.


Sjoe, het jy daai groot vis gesien???

Ruan se tweede vis!!!  Ruan (2)  Daddy (0)



No comments:

Post a Comment