Saterdag middag is ons deur na Hillary's Harbour - nog 'n wonderlike sonskyn dag! 'n Mens kan amper nie glo dis winter nie.
Ons het ook vir die Davidsons hier ontmoet en heerlik gesit en gesels terwyl die kinders in die sand gespeel het.
Wednesday, July 3, 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Mal oor poppelops se skuins vlegsel - skoonsus jy gaan jou hande volg he as ek weer kom kuier, mos nou gesien jy kan heehee! lief jul xxx
ReplyDelete