Life is either a daring adventure or nothing.

Sunday, July 28, 2013

Nog 'n besoek aan Perth Zoo!

Dit is heerlik om 'n jaarlikse toegangskaart by die Dieretuin te hê - wat beteken dat jy kan gaan soveel kere as wat jy wil!

Net voor die skool vakansie om is en die skole weer begin het ek die kinders bietjie dieretuin toe geneem.  Wat 'n jammerte dat Etienne nie die dag saam met ons kon geniet het nie.  Die kinders het die uitstappie baie geniet.


Bianca met die kaart om vir ons te sê waarnatoe ons moet gaan.



Net gou so bietjie die parkie uit toets!




















'n Quokka (http://en.wikipedia.org/wiki/Quokka)



Hier is 'n Tamanian Devil - en as 'n mens terug dink aan die teken prente met die Tasmanian Devil in, hoe vinnig hulle is!  Wraggies hoor...ek het so gesukkel om 'n foto te kry van die mannetjie.  Woerts warts vinnig!



Ek het afgekom op hierdie twee apies!!  Was nogals 'n snack tyd vir hulle...







Seker die hoogte punt vir die kinders van die uitstappie na die dieretuin - hulle het op die carousel gegaan!













No comments:

Post a Comment