Life is either a daring adventure or nothing.

Wednesday, July 3, 2013

Pirate Playground

So tussendeur die huise kyk het ons gou die kinders na 'n parkie toe geneem vir bietjie speel.  Die kinders was vreeslik geduldig om die heeltyd so in die motor te sit en rond te ry opsoek na 'n huis.

Hulle het die parkie vreeslik geniet en omtrent rondgehardloop.

Etienne vir ons 'n heerlike koffie gaan kry


Uitsig vanaf die parkie na Perth City


Harrrr matey!




1 comment:

  1. Sie Sie, maar onse poppie kan darem soos 'n regte mode poppie pose! Te cute!xx

    ReplyDelete