Die Olivier manne het die naweek wat verby is bietjie in die tuin gewerk. Die tuin is maar heelwat verwaarloos - soos dit mos maar gaan met huur huise.
Ons het maar so stelsigmatig begin in klim in die tuin - of moet ek nou eerlik wees en sê Etienne het begin inklim!!! Hy het die naweek met ons nuwe grassnyer gou die grasperk 'n "haircut" gegee en Ruan het net so hard saam gewerk.
Ek sal nog fotos van die tuin en huis op 'n latere stadium post.
Monday, January 17, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment