Life is either a daring adventure or nothing.

Sunday, January 9, 2011

Wagga Botanical Gardens & Model Train

By die Botaniese Tuin is daar ook 'n Model Trein wat elke eerste en derde Sondag van die maand in werking is.  Ons was gelukkig om tesame met ons uitstappie na die dieretuin en botaniese tuin sommer op die heel eerste treinrit van 2011 ook te kon gaan het.  Was dit nou lekker jong!  Die kinders het dit baie geniet.  Die treinspoor(tjie) is deur die Botaniese tuin aangewend en so kan jy dan ook deel van die Botaniese Tuin besigtig.

Om meer van die Wagga Botanical Gardens Model Train te lees besoek gerus http://www.albury.net.au/~tim/wwtrain.htm.








No comments:

Post a Comment