Om die kids bietjie te entertain met inkleur - en ook nie dat hulle moet dink die mure is mooi oop en groot canvasse nie - het ek sommer bruin papier op die grond vasgeplak (om so seker te maak hulle bly op een plek met die inkleurgoed).
Hulle het dit geniet en dit moes natuurlik so op die grond vasgeplak bly totdat Daddy die aand by die huis kom om ook die "kunswerke" te kon besigtig!!
Monday, January 17, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment