Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, January 17, 2011

Tangled!

Ons het so 'n rukkie terug die kinders vir 'n movie geneem - ons eerste movie experience hier in Wagga.  Ons het Tangled (http://adisney.go.com/disneypictures/tangled/#/home/) gaan kyk.  Dit gaan oor Rapunzel.  Ons het dit nou regtig baie geniet ten spyte van die skok oor hoe duur dit is!!

Die fliekkaartjies en snacks - 1x boks popcorn wat ek en Etienne gedeel het, elkeen 'n koeldrank en vir die kids elkeen 'n kids combo wat 'n klein popcorn, koeldrank en lollipop is - het ons toe so $70 gekos. 

Al was dit nou baie lekker sal dit nie iets wees wat ons gereeld kan gaan doen nie.  Sal maar vir 'n "treat" bly.

No comments:

Post a Comment