Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
Life is either a daring adventure or nothing.
Tuesday, December 20, 2011
11/12...Nog 'n dag langs die strand!
Nog 'n heerlike sonskyn dag langs die strand! Die water was heerlik en ons almal het ons gate uit geniet tussen die branders. Etienne het vir hom ook 'n body board gekry om saam met Ruan in die water te baljaar. Op die ou einde het ons almal 'n beurt gehad met die body board - dit was nou groot pret.
No comments:
Post a Comment